DeObia Oparei

DeObia Oparei
Geboorte 7 Desember 1971 (1971-12-07)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1992–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

DeObia Oparei (gebore 7 Desember 1971) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Independence Day: Resurgence (2016) en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne